Platteberg


Pretoria akkomodasie vir sakemanne


Indien u nou genoeg gehad het van Pretoria hotelle en nie meer die familiêre benadering van gastehuise langer kan hanteer nie, is hierdie nuwe konsep vir jou.

Meenthuis in Equestria bied die volgende vir u privaatheid en sake gerief:
  • Ten volle toegeruste studeerkamer met drukker, kopieerder, ens.
  • Slaapkamer met koningsbed en televisie
  • Sitkamer met Lazyboy, musieksentrum, DVD-speler, plat skerm TV met volle DSTV
  • Ten volle ingerigte kombuis
  • Lugreëling
  • Braai geriewe
  • Garage
  • Tuin en patio
  • Ten volle beveilig met nodige diefwering
  • Veiligheidskompleks bied muurbalbaan, tennisbane, swembad, mini gholf baan, stap en fietsry
Uitsluitlik vir sakemanne vir wie totale privaatheid belangrik is.

Verhuring geskied op 'n minimum besetting van vier nagte.

Skakel André by 082 373 2697 of aest@platteberg.co.za